Children may have trouble making sounds. They might substitute sounds, leave sounds out, add sounds or change the sound. It can be difficult for others to understand them.
• Artikulasie en fonologiese ontwikkelings afwykings wat spraakverstaanbaarheid beïnvloed.
Children may have trouble making sounds. They might substitute sounds, leave sounds out, add sounds or change the sound. It can be difficult for others to understand them.
• Apraksie: Dit behels die kommunikasie tussen die brein en die mond. Die vorming van klanke en die oorgang van een klank na die volgende word beplan sodat dit deur die spiere uitgevoer kan word. Hierdie boodskappe verseker dat die mond, tong en lippe weet wanneer en hoe om te beweeg. Kinders met spraakapraksie ervaar probleme met hierdie kommunikasie al is daar nie enige iets fout met die mondspiere nie.
Talking to people can be difficult when you stutter. You may get stuck on certain words or sounds. Stutterers often change words to avoid stuttering. The dysfluencies and the anticipation of dysfluencies might cause tension or discomfort.
• Onvlotheid / Hakkel: Behels die onderbreking van kommunikasie as gevolg van stoppe, verlenging van klanke of herhaling van klanke. Dit beïnvloed nie net kinders nie, maar vele volwassenes wat steeds ondersteuning kan ontvang. Onvlotheid het ‘n groot invloed op algehele funksionering en sosialisering.
Auditory processing skills are the mental actions we perform in order to interpret incoming auditory signals. Auditory processing includes different skills that a child has to master and integrate to form the foundation for spelling, reading and instruction taking.
• Ouditiewe prosessering vaardighede en integrasie van hierdie vaardighede in spelling en lees: Die evaluering en behandeling van verskeie vaardighede wat benodig word vir die aanleer van taal asook lees- en skryf vaardighede. Die nodige verwysings vir uitgebreide objektiewe evaluasies deur oudioloë word soos nodig gemaak.
Autism is a complex medical diagnosis that impairs the ability to communicate and interact. Therapy goals and approaches are determined and selected according to the child’s specific needs.
• Outisme: Outisme is ‘n komplekse mediese diagnose wat sosialisering, taal ontwikkeling, emosies en die vermoë om met ander te kommunikeer, beïnvloed. Terapie wissel na aanleiding van ondersteuning wat die persoon benodig om met sy/haar omgewing in interaksie te tree.
A language disorder can be classified as any difficulty with the production and/or reception of linguistic units and may include variations in sentence construction, limited vocabulary, omissions of words in sentences and limitations in communication.
• Taal afwykings, wat tweede taal leerders insluit, om taal begrip en gebruik te ondersteun: Taal is die woorde wat ons gebruik om gedagtes oor te dra en ons behoeftes te bevredig. Kinders met moontlike taal afwykings sal dit moeiliker vind om ander se boodskappe te verstaan, nuwe woorde aan te leer of in sinne te kommunikeer.
Therapy is provided for babies but is not limited to small children. A variety of communication techniques are used to help this population to reach their potential.
• Terapie kan reeds by babas begin, maar word nie beperk tot klein kinders nie. Verskeie kommunikasie metodes word gebruik om elke persoon se potensiaal te ontlok.