Mariska van Aswegen

Ek is ʼn 29 jarige gekwalifiseer spraak- en taal terapeut met sewe jaar ervaring wat bevoeg is in beide Afrikaans en Engels. Ek het my kwalifikasie in 2011 by die Universiteit van Pretoria behaal waarna ek in 2012 my gemeenskapsdiens jaar by Chris Hani Baragwanath Hospitaal voltooi het. Dit het my passie vir kinders en gesinne wat moeilike omstandighede moes oorkom om sukses te behaal aangewakker. Ek het in 2018 my Inleiding tot PROMPT kursus voltooi en is tans ʼn gekwalifiseerde PROMPT spraak- en taal terapeut.

Ek het in 2013 by die Speaktacular span aangesluit waar ek met ʼn verskeidenheid kinders en hulle gesinne werk. Ek geniet dit om met kinders en gesinne van geboorte tot skoolgaande ouderdom te werk om spraak, taal en taalleer probleme te oorkom. Kinders en jong volwassenes met spesiale behoeftes lê veral na aan my hart.

Geen hindernis is te groot om te oorkom nie en dit is wat ek elke dag sien in die kinders en volwassenes met wie ek werk. Dit is vervullend om te sien hoe kinders en hul gesinne elkeen hulle eie doelwitte behaal om gelukkige en vooruitstrewende individue te word.

I am a 29 year old qualified speech and language therapist with seven years’ experience. I am able to speak both Afrikaans and English fluently. I qualified at the University of Pretoria and completed my community service year at Chris Hani Baragwanath Hospital in 2012. This fostered by passion for working with families and children having to overcome difficult obstacles. I joined the Speaktacular team in 2013 and have since been working with diverse families and children.

My passion includes pre-school and school aged children as well as young adults with learning barriers caused by cognitive and physical disabilities. This provides me with insight to better support school going children who struggle with speech, fluency, language and literacy.

No difficulty is too great to overcome and that is something I’ve learnt from the children I see. I enjoy seeing children and families realise their dreams and to help them to become happy and thriving individuals. I completed the PROMPT: Introduction to technique workshop in 2018 and am looking forward to expanding on these skills with future workshops.